Buffelsrivier (Kleinzee)

Die Buffelsrivier mond uit in die Atlantiese Oseaan naby die dorpie Kleinzee in die Noord-Kaap. Die rivier is eintlik net 'n droë bedding wat ongeveer elke 10 jaar vloei, as gevolg van die uiters lae reënval hier.

Buffelsrivier
rivier, stroom
LandSuid-AfrikaWysig
Geleë in administratiewe eenheidNamakwa-distriksmunisipaliteit, Noord-KaapWysig
Geografiese ligging29°40′39″S 17°3′5″E, 29°40′28″S 17°3′17″EWysig
Buffelsrivier is in Suid-Afrika
Buffelsrivier
Buffelsrivier
Buffelsrivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die naaste ander dorpie is Grootmis, sowat 10 km verder binneland toe op die R355-streeksroete.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.