Buffalopark
Buffalopark is 'n krieketstadion in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit is een van die tuisvelde van die Warriors-krieketspan (voorheen die Grens-krieketspan). Die stadion kan tot 15 000 toeskouers huisves.
Buffalopark | ||
Ligging | Oos-Londen, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 33°0′24.14″S 27°55′09.72″O | |
Kapasiteit | 15 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
'n Enkele toetswedstryd is vanaf 18 tot 21 Oktober 2002 hier aangebied (Suid-Afrika teen Bangladesj). Daar is egter reeds verskeie internasionale eendagwedstryde hier gespeel.[1] Buffalopark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir drie wedstryde ingespan.
Die stadion was voorheen as die Mercedes-Benz Park bekend, danksy 'n borgskap deur dié Duits-Suid-Afrikaanse motorvervaardiger.
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 2003
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2003.
t |
||
Tim de Leede 58* (96) James Anderson 4/25 (10 boulbeurte) |
Michael Vaughan 51 (47) Daan van Bunge 3/16 (3 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t |
||
Boeta Dippenaar 80 (118) Ashish Patel 3/41 (7 boulbeurte) |
- Kanada het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Sien ook
Verwysings
- "Buffalo Park" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 Mei 2020.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.