Bucerotiformes

Bucerotiformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat sowat 73 spesies.[1] Die neushoringvoëls, bromvoëls, kakelaars en hoephoepe behoort aan die orde.

Bucerotiformes
Buceros bicornis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Bucerotiformes
Families

Upupidae
Phoeniculidae
Bucerotidae
Bucorvidae

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.