Brzeg
Brzeg is 'n dorp in die suidweste van Pole met 37 312 inwoners (2012), geleë in Silesië in die Woiwodskap Opole aan die linkeroewer van die Oderrivier. Dit is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik (Powiat Brzeski).
Brzeg | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Woiwodskap | ![]() |
Koördinate | 50°52′N 17°29′O |
Stigting | 13de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 14,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 150 m |
Bevolking: | |
- Totaal (30 Junie 2012) | 37 312 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 538,3/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Burgemeester | Wojciech Huczyński |
Amptelike Webwerf | brzeg.pl |
Besienswaardighede
- Die Rynek of raadsaal van Brzeg
- Die ou kasteel (Zamek) met sy ryk versierde fasade huisves die Muzeum Piastów Śląskich wat die Poolse Piaste-dinastie behandel
- Sint Nikolaaskerk
- Heiligkruiskerk in die barokstyl op die ou kasteelplein
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.