Brusiet
Brusiet is 'n mineraal met formule Mg(OH)2. Die chemiese naam is magnesiumhidroksied.
Brusiet | |
---|---|
Formule | Mg(OH)2 |
Onsuiwerhede | Fe, Mn, Zn |
Nickel-Strunz (10) | 4.FE.05 |
Kleur | wit, ligblou, liggroen |
Streep | wit[1] |
Glans | glasagtig, wasagtig, pêrelagtig |
Hardheid | 2,5 - 3 (Mohs) |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig (+) |
RI-waardes | nω = 1.560 - 1.590 nε = 1.580 - 1.600 |
Ruimtegroep | P3m1 |
Strukturbericht-kode | C6 |
Eenheidsel | a = 3.142(1) Å, c = 4.766(2) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dit kom in serpentyn, chloriet en in dolomitiese skiste voor en dit is 'n omsettingsproduk van periklaas MgO.[2]
Dit word in Suid-Afrika in die Noord-Kaap aangetref in Wessels Myn in die Kalahari-mangaanveld van Hotazel[3]
Verwysings
- "mindat 820" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020.
- "webmineral" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020.
- "mindat loc entry 259670" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.