Brunsvigia radula
Brunsvigia radula is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor waar dit deel van die vygieveld is. Dit het 'n klein voorkomsgebied van 64 kmĀ² en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur prospektering, mynbou aktiwiteite en versameling deur hortoliste.
Brunsvigia radula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Brunsvigia |
Spesie: | B. radula |
Binomiale naam | |
Brunsvigia radula (Jacq.) W.T.Aiton, (1811) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.