Bruinwipstert
Die Bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.
Bruinwipstert | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in St. Lucia | |
![]() | |
Jongvoël in Mkhuze-wildreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cercotrichas |
Spesie: | C. signata |
Binomiale naam | |
Cercotrichas signata (Sundevall, 1850) | |
Sinonieme | |
Erythropygia signata |
Voorkoms
Die voël word 16–18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Erythropygia signata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.