Bruinwindswael
Die Bruinwindswael (Apus pallidus) is 'n seldsame voël en swerwer wat gewoonlik noord van die ewenaar oorwinter. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 16 cm lank en 32 - 48 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pallid Swift.
Bruinwindswael | |
---|---|
![]() | |
In vlug oor Griekeland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pallidus |
Binomiale naam | |
Apus pallidus Shelley, 1870 | |
Fotogalery
- 'n Bruinwindswael in vlug.
- Bruinwindswael op sy nes.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Apus pallidus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Apus pallidus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.