Bruinmalgas

Die bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voël bekend as Brown booby.

Bruinmalgas
Bruinmalgas in Oahu, Hawaii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sula
Spesie:
S. leucogaster
Binomiale naam
Sula leucogaster
(Boddaert, 1783)
Wêreldverspreiding,[2] met die vier subspesies in verskillende kleure

Subspesies

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster leucogaster (Boddaert) 1783
  • Sula leucogaster plotus (Forster,JR) 1844

Sistematiese klassifikasie

 Sulidae (malgasse)  

 Morus  

Noordelike malgas




Witmalgas



Australiese malgas





Papasula (Gryspootmalgas)



 Sula  

Rooipootmalgas




Bruinmalgas




Brilmalgas




Gwanomalgas



Bloupootmalgas







Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sula leucogaster". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Harrison, Peter (1985). Seabirds: An Identification Guide (revised uitg.). Houghton Mifflin. p. 4262. ISBN 978-0-395-60291-1.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.