Bruinforel

Die Bruinforel (Salmo trutta) is 'n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.

'n Bruinforel
'n Visserman spog met sy angs.

Bruinforel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Protacanthopterygii
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Salmo trutta
Binomiale naam
Salmo trutta
Veelvormigheid

Salmo trutta morpha trutta
Salmo trutta morpha fario
Salmo trutta morpha lacustris

Sien ook

Bronne

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Salmo trutta" in FishBase. 10 2005-weergawe.

Verwysings

  1. Freyhof, J. (2012). "Salmo trutta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 14 Augustus 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.