Bruinbeer
Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.
Bruinbeer | |
---|---|
![]() | |
'n Bruinbeer (U. arctos) in Alaska | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | U. arctos |
Binomiale naam | |
Ursus arctos | |
Subspesies | |
16, sien teks | |
![]() | |
Verspreiding |
Subspesies
- Bruinbeer, Ursus arctos
- U. a. arctos
- U. a. alascensis
- Oos-Siberiese bruinbeer, U. a. collaris
- Kamtsjatka-bruinbeer, U. a. beringianus
- †Atlasbruinbeer (U. a. crowtheri)
- †Dalleilandbruinbeer(U. a. dalli)
- Gobibruinbeer (U. a. gobiensis)
- Grysbeer (of grizzlybeer), U. a. horribilis
- U. a. isabellinus
- U. a. lasiotus
- Kodiakbeer, U. a. middendorffi
- U. a. nelsoni
- U. a. piscator
- U. a. pruinosus
- U. a. sitkensis
- U. a. syriacus (Siberiese bruinbeer)
Fotogalery
- 'n Grysbeer
- 'n Kodiakbeer
- 'n Siberiese bruinbeer
Verwysings
- McLellan, B. N., Servheen, C. & Huber, D. (2008). "Ursus arctos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 5 Oktober 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bruinbeer.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Bruinbeer
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.