Bruinalbatros
Die Bruinalbatros (Phoebetria fusca) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 'n swerwer, is roetbruin en het 'n wit oogkring. Die stert is lank en wigvormig en die vlerke is lank en smal. In Engels staan die voël bekend as Sooty Albatross.
Bruinalbatros | |
---|---|
Opgestopte individu in die Natural History Museum, Wene | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fusca |
Binomiale naam | |
Phoebetria fusca (Hilsenberg, 1822)[2] | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Phoebetria fusca". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Brands, S. (2008)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.