Bruin
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word bruin as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #993300 |
RGB-kleurmodel | (153, 51, 0) |
CMYK | (0, 67, 100, 40) |
HSV | (20°, 100%, 60%) |
- 'n Bison
- 'n Menslike oog
- Geroosterde koffiebone
- Sjokoladekoek
- Modder
- 'n Bruin strik om die bewustheid van dermkanker te bevorder
- 'n Brunet met bruin kleredrag
- Die bas van 'n esdoringboom
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.