Bruidegomskraal
Bruidegomskraal is 'n hoofsaaklik swart nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is noord van Ventersdorp op die R30-pad na Derby geleë.
Bruidegomskraal | |
---|---|
Dorp | |
![]() ![]() Bruidegomskraal ![]() | |
Koördinate: 26°10′58″S 26°54′47″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | JB Marks |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,22 km2 (0,47 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 292 |
• Digtheid | 1 879/km2 (4 870/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 99.2% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 83.7% |
• Xhosa | 7.0% |
• Engels | 2.5% |
• Zoeloe | 1.6% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 2710 |
Poskode (posbusse) | 2710 |
Skakelkode | 018 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Bruidegomskraal". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.