Bromied
'n Bromied is 'n chemiese stof wat broom in 'n oksidasietoestand van -1 bevat.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Bromied |
![]() | ![]() |
Ioonradius | 196[1] |
Kristalradius | 182 Å[2] |
Lys van anione |
Dit kan 'n sout wees wat die bromiedioon (Br−) bevat, soos natriumbromied NaBr. Dit kan egter ook 'n organiese stof wees wat 'n -Br funksionele groep bevat soos pentielbromied (C5H11Br), wat egter gewoonlik bromopentaan genoem word.
Dit is 'n swak basis.
Soute
Die bromiede van ammonium en die meeste metale het veral ioniese bindings. Hulle is soute afgelei van waterstofbromied HBr. Die meeste bromiede is goed oplosbaar in water. Uitsonderings is AgBr, CuBr en PbBr2
Verwysings
- "Atomic and ionic radii".
- "All radii". abulafia.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.