Bromasepam
Bromasepam (Lexotan ® en andere) is 'n geneesmiddel, wel 'n bensodiasepien, wat gebruik word om onder andere angs, spanning en slapeloosheid mee te behandel. Die middel word slegs oraal toegedien.
|
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Bromasepam | |
---|---|
Algemeen | |
Sistematiese naam | 7-broom-5-(piridien-2-iel)-1H-benso [1,4]diasepien-2(3H)-oon |
Chemiese formule | C14H10BrN3O |
Molêre massa | 316.2 g/mol |
CAS-registernommer | 1812-30-2 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Oraal (tablette) |
Biobeskikbaarheid | 84% |
Metabolisme | Lewer |
Uitskeiding | Niere |
Eliminasie-halfleeftyd | 12–20 uur |
Verpakkings bevat gewoonlik strokies met 30 gekeepte 3 mg of 6 mg bromasepamtablette.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.