Brilbassiaan
Die Brilbassiaan (Procellaria conspicillata) is 'n stormvoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika en verskyn slegs gedurende die somer. Die voël is 50 – 56 cm groot en weeg 1 - 1.3 kg met 'n vlerkspan van 132 - 146 sentimeter. Die voël lyk baie soos die Bassiaan. In Engels staan die voël bekend as Spectacled petrel.
Brilbassiaan | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. conspicillata |
Binomiale naam | |
Procellaria conspicillata (Gould, 1844)[1] | |
Sinonieme | |
Procellaria aequinoctialis conspicillata |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2009)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.