Breidbach

Breidbach is 'n dorp in die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is ingesluit in die Buffalo City Metro.

Breidbach

Breids, Breidz or Breity
Breidbach is in Oos-Kaap
Breidbach
Breidbach
 Breidbach se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°53′S 27°26′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Oppervlak
  Totaal2,49 km2 (0,96 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal7 767
  Digtheid3 119/km2 (8 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.3%
  Indiërs/Asiërs0.4%
  Bruin mense80.8%
  Swart mense18.2%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Afrikaans 80.6%
  Xhosa 14.0%
  Engels 3.5%
  Ander 2.0%
Skakelkode043

Breidbach is oorspronklik in 1857 gestig as 'n nedersetting vir lede van die Duitse Legioen.[2] Vandag bestaan ​​die inwoners hoofsaaklik uit Kleurlinge en Xhosas. Die gebied spog met 'n ryk kultuur van sport-entoesiaste (hoofsaaklik krieket, rugby en sokker) en kerkgangers.

Breidbach het twee skole, 'n primêre skool en sekondêre skool, beide is dubbelmedium (tweetalig). Die toerisme-aantreklikhede is: die nagklubs, sportveld, kliniek, biblioteek, gemeenskapsentrum, slaghuis en kerke.

Die Yellowwoods-waterval in die Yellowwoods-rivier, 'n sytak van die Buffelsrivier, is naby die dorp geleë.

Sien ook

Verwysings

  1. "Subplek Breidbach". Sensus 2011.
  2. "Breidbach: Entertainment in the 1960's & 70's" (in Engels). Amathole Museum. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 3 Januarie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.