Bree

Bree is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Nederlandse provinsie Limburg (vir 'n baie klein stukkie). Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 65 km².

Bree
Munisipaliteit
Die stadhuis van Bree
Die stadhuis van Bree
Vlag van Bree
Vlag
Wapen van Bree
Wapen
Ligging van Bree in die provinsie Limburg
Ligging van Bree in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°08′00″N 5°36′00″O
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterJaak Gabriëls (Jong)
Oppervlak
  Totaal64,96 km2 (25,08 vk. myl)
Bevolking
  Totaal15 238
  Digtheid235/km2 (610/vk. myl)
Poskode
3960
Skakelkodes089
Webwerfwww.bree.be

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Bree:
Beek, Bree (dorp), Gerdingen, 't Hasselt, Opitter, Tongerlo en Vostert.

Eksterne skakels

Munisipaliteite in Belgies Limburg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.