Breëblaarwitgat
Die breëblaarwitgat (Boscia mossambicensis) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is aan Limpopo en Mpumalanga asook Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Breëblaarwitgat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Boscia |
Spesie: | B. mossambicensis |
Binomiale naam | |
Boscia mossambicensis Klotzsch (1861) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 127.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.