Bray

Bray is 'n klein dorp in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê 220 km noord van Vryburg. Die Moloporivier vloei verby Bray.

Bray
Bray is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Bray
Bray
 Bray se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°27′57″S 23°42′8″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitKagisano-Molopo
Oppervlak
  Totaal4,24 km2 (1,64 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 357
  Digtheid320/km2 (800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.4%
  Indiërs/Asiërs0.4%
  Bruin mense3.6%
  Swart mense95.4%
  Ander0.1%
Taal (2011)
  Tswana92.8%
  Afrikaans3.2%
  Suid-Ndebele1.5%
  Engels1.3%
  Ander6.1%
Poskode (strate)
8620
Poskode (posbusse)
8620
Skakelkode018

Hier is ook 'n doeanepos vir deurgang na en van Botswana wat oop is van 07:00 tot 16:00. Die grenspos se telefoonnommer is (053) 937 0026.[2] Die R375-streeksroete verbind die dorp met Suid-Afrika se padnetwerk.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.