Brasschaat

Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².

Brasschaat
Munisipaliteit
Vlag van Brasschaat
Vlag
Wapen van Brasschaat
Wapen
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen
Koördinate: 51°17′N 4°29′O
LandVlag van België België
ProvinsieAntwerpen
ArrondissementAntwerpen
Regering
  BurgemeesterJan Jambon (N-VA)
Oppervlak
  Totaal38,49 km2 (14,86 vk. myl)
Hoogte
11 m (36 ft)
Bevolking
  Totaal37 946
  Digtheid986/km2 (2 550/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
  SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2930
Skakelkodes03
Bestuurlike sentrumBrasschaat
Webwerfwww.brasschaat.be

Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.

In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.

Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.[1]

Wyke

Brasschaat bestaan uit die volgende sewe wyke:

  • Bethanië
  • Centrum
  • Driehoek
  • Kaart
  • Maria-ter-Heide (Polygoon)
  • Sint-Mariaburg (Mariaburg) [2]
  • Vriesdonk

Beelde

Verwysings

  1. Jan Jambon is tewens eerste minister van Vlaandere.
  2. Gedeeltelik in die stad Antwerpen.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.