Brasiliaanse Grand Prix
Die Brasiliaanse Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat jaarliks op die Autódromo José Carlos Pace in Interlagos, 'n distrik van die stad São Paulo in Brasilië plaasvind.
Die McLarenspan was die suksesvolste hier met 12 oorwinnings in 'n Grand Prix. Alain Prost het dit die meeste keer, nl. ses keer gewen. Michael Schumacher het dit drie keer gewen, twee keer vir Benetton en een keer vir Ferrari.
Vorige wenners
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.