Brandberg

Die Brandberg is die hoogste gebergte van Namibië. Dit lê in die noorde van die streek Erongo. Die grootste enkele bergspits is die 2 573 m hoë piek Königstein.

Brandberg
Brandberg van die suide Brandberg van die suide
Ligging Erongo, Namibië
Hoogte 2 573 meter bo seevlak
Koördinate 21°7′S 14°33′O
Rotsouderdom 130 miljoen jaar
Eerste bestyging 18 Januarie 1918
Eerste bestyger(s) Reinhard Maack

Die kerngebied van 450 vierkante kilometer (170 vk. m.) is in 1951 tot 'n nasionale monument verklaar.[1]

Bibliografie

  • Mason, Revil: New prehistoric paintings in die Brandberg, South West Africa, and the Waterberg, Northern Transvaal. In: Lantern. Tyskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 7, nr. 4, Junie 1958

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.