Bowindse Eilande (dubbelsinnig)
Die Bowindse Eilande is die suidelike eilande van die Klein-Antille.
Die naam kan ook verwys na:
- Bowindse Eilande (Geselskapseilande), die oostelike eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesiƫ
- Hawaiiaanse Bowindse Eilande, die hoof eilande van Hawaii
- Barlavento Eilande, letterlik, die Bowindse Eilande, is die noordelike groep van die Kaap Verdiese eilandgroep
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.