Boulton Paul Balliol
Die Boulton Paul Balliol en die maritieme weergawe Sea Balliol is enkelvlerk militêre opleidingsvliegtuie wat ontwikkel is vir die Britse Lugmag en Britse Vloot deur Boulton Paul Aircraft. Die vliegtuig is ontwikkel in die laat 1940's en is ontwikkel om die Harvard te vervang. Dit gebruik 'n Rolls-Royce Merlin enjin. Die Sea Balliol is ontwikkel vir landing op vliegdekskepe.
Boulton Paul Balliol | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Tweesitplek opleidingsvliegtuig |
Vervaardiger | Boulton Paul Aircraft |
Ontwerp deur | John Dudley North |
Nooiensvlug | 30 Mei 1947 |
Bekendstelling | 1950 |
Status | Onttrek |
Hoofgebruikers | Britse Lugmag Britse Vloot |
Aantal gebou | 229 |
Die P.108 Balliol T.Mk 1 is 'n variant wat ontwikkel is waarvan drie prototipes gebou is. Hulle is aangedryf deur 'n Armstrong Siddeley Mamba turboskroef enjin.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boulton Paul Balliol.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.