Bottelboom

Die Bottelboom (Pachypodium lealii) is 'n dik, sukkulente boom wat tot 6 m hoog kan word en kom voor in die noorde van Kaokoland in Namibiƫ. Dit is ook inheems aan die Angola en Botswana.[1] Dit lyk baie soos die halfmens maar het minder dorings op sy stam en is yl vertak. Die blare groei in 'n eindstandige roset.

Bottelboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie:
P. lealii
Binomiale naam
Pachypodium lealii
Welw., (1869)
Sinonieme
  • Pachypodium giganteum Engl.

Die boom se FSA-nommer is 648.[2]

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.