Botswana Democratic Party
Die Botswana Democratic Party (BDC; Tswana: Phathi ya Tomokoraga) is 'n politieke party wat Botswana sedert onafhanklikheid in 1966 regeer. DiƩ party is in 1961 deur Seretse Khama en Quett Masire gestig.
Botswana Democratic Party | |
BDC | |
Vlag van die BDC | |
Leier | Slumber Tsogwane |
---|---|
Gestig | 1961 |
Hoofkwartier | Gaborone |
Ideologie | Konserwatisme, Christelike demokrasie |
Internasionale affiliasie | Sosialistiese Internasionaal (raadplegend)[1] |
Amptelike kleure | wit, rooi, swart |
Webblad | bdp.org.bw |
Die Botswana Democratic Party word tans deur Slumber Tsogwane gelei wat ook die adjunkpresident van Botswana is. Die BDC is 'n raadplegende van die Sosialistiese Internasionaal. Tradisionele Tswana-gemeenskappe vorm die party se basis, wat die BDP gelei het om 'n konserwatiewe beweging te bly.
Verkiesingsresultate
Verkiesing | # van algehele stemme |
% van algehele stemme |
# van algehele setels gewen |
Plek | Regering |
---|---|---|---|---|---|
1965 | 113 167 | 80,4 | 28/31 | 1ste | In regering |
1969 | 52 218 | 68,3 | 24/31 | 1ste | In regering |
1974 | 49 047 | 76,6 | 27/36 | 1ste | In regering |
1979 | 101 098 | 75,2 | 29/36 | 1ste | In regering |
1984 | 154 863 | 68,0 | 29/38 | 1ste | In regering |
1989 | 162 277 | 64,8 | 31/38 | 1ste | In regering |
1994 | 154 687 | 54,7 | 27/44 | 1ste | In regering |
1999 | 192 598 | 57,1 | 33/44 | 1ste | In regering |
2004 | 213 308 | 51,7 | 44/63 | 1ste | In regering |
2009 | 290 099 | 53,3 | 45/63 | 1ste | In regering |
2014 | 320 657 | 46,5 | 37/63 | 1ste | In regering |
Bekende lede
Verwysings
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.