Bothasig
Bothasig is 'n noordelike voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is noord van Edgemead en oos van Milnerton geleë, ongeveer 15 km noordoos van die Kaapse middestad.
Bothasig | |
---|---|
Bothasig Bothasig se ligging in Wes-Kaap | |
Koördinate: 33°51′14″S 18°32′23″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,07 km2 (1,57 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 790 |
• Digtheid | 2 897/km2 (7 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 76.7% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 14.1% |
• Swart mense | 6.2% |
• Ander | 1.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 70.4% |
• Afrikaans | 25.2% |
• Xhosa | 2.0% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 7441 |
Poskode (posbusse) | 7406 |
Skakelkode | 021 |
Bothasig is op die plaas Bosmansdam uitgelê en aanvanklik ook daarna genoem. In 1966 is dit na P.W. Botha hernoem, die destydse Minister van Gemeenskapsontwikkeling, Eerste Minister en Staatspresident van Suid-Afrika.[2]
Verwysings
- "Subplek Bothasig". Sensus 2011.
- "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 91.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.