Botha's Hill

Botha's Hill is 'n klein dorpie buite Hillcrest in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is die poort na die Vallei van 'n Duisend Heuwels. Kearsney-kollege het verskuif na Botha's Hill in 1939.

Botha's Hill
Botha's Hill is in KwaZulu-Natal
Botha's Hill
Botha's Hill
 Botha's Hill se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°45′7.2″S 30°44′24″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Regering
Oppervlak
  Totaal7,38 km2 (2,85 vk. myl)
Bevolking
 (2001)[1]
  Totaal1 992
  Digtheid270/km2 (700/vk. myl)
Rasverdeling (2001)
  Wit mense60.2%
  Indiërs/Asiërs9.5%
  Bruin mense0.5%
  Swart mense29.8%
Taal (2001)
  Engels 67.6%
  Zoeloe 25.5%
  Afrikaans 4.1%
  Xhosa 1.5%
Poskode (strate)
3610
Poskode (posbusse)
3660
Skakelkode031

Die dorp is 37 km noordwes van Durban, op die ou hoofpad na Pietermaritzburg (voor die N3-snelweg gebou is). Dit is vernoem na 'n setlaar, Philip Rudolph Botha, oupa van Generaal Louis Botha (1862-1919), die eerste Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika.[2]

Die roete van die jaarlikse Comrades-maraton gaan deur Botha's Hill.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.