Bosveldsaffraan
Die Bosveldsaffraan (Elaeodendron transvaalense) is 'n klein boompie wat inheems is in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Die boom groei op miershope en langs waterlope in bosveldhabitat.
Bosveldsaffraan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Celastrales |
Familie: | |
Genus: | Elaeodendron |
Spesie: | E. transvaalense |
Binomiale naam | |
Elaeodendron transvaalense (Burtt Davy) R.H.Archer (1998) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 416.[1]
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.