Bosveldkoester
Die bosveldkoester (Anthus caffer) is 'n gelokaliseerde, redelik algemene standvoël en nomade in oop boomveld, veral op klipperige plekke waar daar goeie grasbeskutting is. Die voël is 13 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die bushveld pipit.
Bosveldkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. caffer |
Binomiale naam | |
Anthus caffer Sundevall, 1851 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Anthus caffer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.