Boskrapper
Die Boskrapper (Phyllastrephus terrestris) is 'n algemene standvoël in woud en woudrandruigtes. Die voël kom voor in pare of familiegroepe van 3 - 6 voëls. Hulle is sku en soek kos op die woudvloer en in lae struikgewas. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 24 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Terrestrial Brownbul.
Boskrapper | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Phyllastrephus |
Spesie: | P. terrestris |
Binomiale naam | |
Phyllastrephus terrestris Swainson, 1837 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Phyllastrephus terrestris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.