Boskiepersol
Die boskiepersol (Cussonia sphaerocephala) is 'n boom wat voorkom in woude in Suid-Afrika. Dit is een van die groter kiepersolle.
Boskiepersol | |
---|---|
Eiers van die kiepersol-pouoogmot op 'n boskiepersol. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Apiales |
Familie: | |
Subfamilie: | Aralioideae |
Genus: | |
Spesie: | C. sphaerocephala |
Binomiale naam | |
Cussonia sphaerocephala | |
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.