Boscia tomentosa
Die harige witgat (Boscia tomentosa) is 'n struik of klein boom wat tot die Capparaceae familie hoort en endemies in Namibiƫ is waar dit in die noordweste voorkom.
Harige witgat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Boscia |
Spesie: | B. tomentosa |
Binomiale naam | |
Boscia tomentosa Toelken, (1969) | |
Die boom se FSA-nommer is 127.1[1].
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.