Borsholte

In die mediese vakterminologie verwys borsholte na 'n volkome afgeslote holte waarin onder meer die hart en longe lĂȘ. Dit word omsluit deur die werwelkolom, ribbe, borsbeen, spiere en midderif.

Die borsholte
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.