Borsele

Borsele (Seeus: Bossele) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 195 km².

Borsele

Bossele
Munisipaliteit
Kernkragsentrale Borssele
Kernkragsentrale Borssele
Amptelike seël van Borsele
Seël
Wapen van Borsele
Wapen
Ligging van die Borsele-munisipaliteit
Ligging van die Borsele-munisipaliteit
Kaart van Borsele
Kaart van Borsele
Koördinate: 51°26′N 3°49′O
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieZeeland
Stigting1970
Regering
  BurgemeesterGerben Dijksterhuis (CU)
Oppervlak
  Totaal194,52 km2 (75,10 vk. myl)
  Land141,72 km2 (54,72 vk. myl)
  Water52,80 km2 (20,39 vk. myl)
Hoogte
2 m (7 ft)
Bevolking
  Totaal22 799
  Digtheid161/km2 (420/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
  SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4430-4459
Skakelkodes0113
Bestuurlike sentrumHeinkenszand
Webwerfwww.borsele.nl

Die munisipaliteit is in 1970 gestig en die bestuurlike sentrum is in Heinkenszand.

Borsele is op die skiereiland Zuid-Beveland geleë en grens aan die Westerschelde.

In die munisipale gebied is een van die twee Nederlandse kernkragsentrales gevestig, te weet die Kernkragsentrale Borssele.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Borsele:

  • Baarland
  • Baarsdorp
  • Bakendorp
  • Borssele
  • De Zak
  • Driewegen
  • Ellewoutsdijk
  • Graszode
  • 's-Gravenpolder
  • 's-Heer Abtskerke
  • 's-Heerenhoek
  • Heinkenszand
  • Het Oudeland
  • Hoedekenskerke
  • Knaphof
  • Koekoek
  • Kwadendamme
  • Langeweegje
  • Lewedorp
  • Nieuwdorp
  • Nisse
  • Oudelande
  • Ovezande
  • Rijkebuurt
  • Scheldeoord
  • Sinoutskerke
  • 't Vlaandertje

Naburige munisipaliteite

Middelburg Goes
Vlissingen Kapelle
Sluis Terneuzen Hulst

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.