Booysens, Pretoria

Booysens is 'n voorstad in die weste van Pretoria, Suid-Afrika.

Booysens
Booysens is in Gauteng
Booysens
Booysens
 Booysens se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°42′40″S 28°07′33″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal1,67 km2 (0,64 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 926
  Digtheid2 351/km2 (6 090/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense81.3%
  Indiërs/Asiërs0.7%
  Bruin mense2.1%
  Swart mense15.7%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Afrikaans 80.8%
  Engels 4.8%
  Tswana 3.2%
  Noord-Sotho 3.2%
  Ander 8.1%
Poskode (strate)
0082
Poskode (posbusse)
n/a
Skakelkode012
Die Nederduitsch Hervormde gemeente Wesmoot se kerkkompleks in Attiestraat, wat hy by die Gereformeerde kerk Andeon gekoop het.

Verwysings

  1. "Subplek Booysens". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.