Boomvaring

Cyatheaceae is 'n familie van bome in die orde Cyatheales. Daar is 1 000 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en al vier is bome. Plante in die familie is opvallend en word maklik herken aan 'n enkele, regop stam en 'n stywe rosetkroon van baie groot boogvormige blare met 'n sagte voorkoms. Alle boomvarings kom in hoëreënvalgebiede voor. Alhoewel die bome se wortels nie diep is nie, word hulle nie maklik verplant nie.

Boomvarings (Cyatheaceae)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Pteridophyta
Klas:
Orde:
Cyatheales
Familie:
Cyatheaceae

Kaulfuss, 1827
Genera

Cnemidaria
Cyathea
× Cyathidaria
Alsophila
Sphaeropteris
Alsophilocaulis
Cibotiocaulis
Cyatheocaulis
Oguracaulis

Sinonieme
  • Alsophilaceae Presl, 1847

Spesies

Fotogalery

Sien ook

Bronne

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.