Boomkoggelmander

Die boomkoggelmander (Acanthocercus atricollis) is 'n groot (20-35cm lank) reptiel met 'n dik lyf bedek met stekelrige skubbe. Daar is 'n swart vlek op die skouer. Wyfies en jonges het 'n korsmos kleur. Die mannetjie het 'n helder ultramaryn kop. Die reptiel klouter in bome rond en pronk deur sy kop te knik. Wyd oopgesperde bek is 'n teken van dreigende gedrag. Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte. In die somer word tussen 4-14 eiers gelĂȘ in 'n gat in die grond.

Boomkoggelmander
Boomkoggelmander-mannetjie in die Pilanesberg
Onbekend
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Agamidae
Genus:
Acanthocercus
Spesie:
A. atricollis
Binomiale naam
Acanthocercus atricollis

Fotogalery

Verwysings en bronne

  • Die Natuurlewe van Suider-Afrika, 'n Veldgids tot die diere en plante van die streek, Peter Apps et. al., Struik, ISBN 1-86872-452-2
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boomkoggelmander.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.