Boomkoester
Die boomkoester (Anthus trivialis) is 'n palearktiese-broeiende voël en besoeker gedurende November tot Maart. Die voël is gelokaliseerd, algemeen in Zimbabwe en seldsaam elders.
Boomkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. trivialis |
Binomiale naam | |
Anthus trivialis (Linnaeus, 1758) | |
Broeigebied Oorwintering |
Die voël kom een-een of in los groepe in boomveldooptes voor. Hulle soek kos op die grond en vlieg in bome op wanneer hulle gesteur word en loop dan soos die boskoester op die takke. Die voël is 14 cm groot en weeg 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die tree pipit.
Galery
- Gesig op die rugkant
- Singend in vertoonvlug, Frankryk
- In Indië
- Legsel van Europese koekoek (broeiparasiet) en A. trivialis (twee regs)
- Legsel van A. t. trivialis
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anthus trivialis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Anthus trivialis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.