Bonttobie

Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.

Bonttobie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. ostralegus
Binomiale naam
Haematopus ostralegus
Linnaeus, 1758
Geel = slegs in somer; blou = slegs in winter, groen = reg deur die jaar.

Voorkoms

Bonttobie in vlug.
Bonttobie op die Noorweegse voël-eiland, Runde.

Die voël is swart op die rug met 'n wit borskant en daar is witstrepe op die vlerke, rug en kruis sigbaar in vlug.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Haematopus ostralegus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.