Bontroklaksman
Die Bontroklaksman (Nilaus afer) is 'n algemene standvoël van doringboomsavanne en oop breëblaarboomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Brubru.
![](../I/Nilaus_afer2.jpg.webp)
'n Mannetjie N. a. massaicus
Bontroklaksman | |
---|---|
![]() | |
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883 | |
Roep opgeneem in Kiboko, Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Malaconotidae |
Genus: | Nilaus Swainson, 1827 |
Spesie: | N. afer |
Binomiale naam | |
Nilaus afer (Latham), 1801 | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Nilaus afer. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Nilaus afer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.