Bontkwartel

Die Bontkwartel (Coturnix delegorguei) is 'n voël wat voorkom in Zimbabwe, noordelike Namibië, noordelike Botswana en noord en sentraal Suid-Afrika. Die voël word 14 – 18 cm groot en weeg 68 - 90 gram. Die voël is donkerder as die Afrikaanse kwartel. Die voël leef in grasvelde, vogtige velde en savanne. In Engels staan die voël bekend as Harlequin quail.

Skets van 'n bontkwartel se kop.

Bontkwartel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. delegorguei
Binomiale naam
Coturnix delegorguei
Delegorgue, 1847

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.