Bongolodam (Suid-Afrika)

Die Bongolodam is geleë in die Komanirivier by Komani (voorheen Queenstown) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dam is reeds in 1908 geopen. Die wal is 24 m hoog en die bakmaat van die dam is 7 015 000 m3. Huishoudelike en industriële water word aan Komani voorsien.

Bongolodam (Suid-Afrika)
Amptelike naam Bongolodam
Ligging Komani
Provinsie/Land Oos-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 32°34′17″S 26°45′34″O
Dam in Komanirivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Konstruksie begin 1905
Openingsdatum 1908
Eienaar Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit
Soort dam Betonmassa
Hoogte van wal 24 m
Lengte van wal 115 m
Bakmaat 7 015 000 m3

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.