Bolton
Bolton is 'n groot dorp (nie 'n stad nie) in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Manchester en Preston. Die dorp het 'n bevolking van 194 189 in 2011 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika en een in Kanada wat na Bolton genoem is.
Bolton | |
---|---|
Ligging van Bolton in Engeland | Groter Manchester |
Bolton stadshuis | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Groter Manchester (voorheen Lancashire) |
Koördinate | 53°35′N 2°26′W |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 194 189 |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | UTC+1 |
Amptelike Webwerf | www.bolton.gov.uk |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.