Bole (kleur)
Bole is 'n kleur (nie "Bollie" nie!), 'n skakering tussen bruin en maroen.
#79443B |
Volgens die woordeboek van kleur, was die eerste gebruik van "bole" as 'n kleurnaam in Engels reeds in 1386.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word bole as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #79443B |
RGB-kleurmodel | (121, 68, 59) |
CMYK | (0, 44, 51, 53) |
HSV | (9°, 51%, 47%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.