Boknesstrand
Boknesstrand is 'n kusdorpie aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
Boknesstrand | |
---|---|
![]() ![]() Boknesstrand ![]() | |
Koördinate: 33°45′S 26°33′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Ndlambe |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,57 km2 (0,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 318 |
• Digtheid | 203/km2 (530/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 92.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 2.5% |
• Ander | 3.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 74.1% |
• Engels | 24.0% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 6189 |
Poskode (posbusse) | 6189 |
Skakelkode | 046 |
Dit is naby aan die dorpies Kenton-on-Sea en Cannon Rocks en die grens met die Groter Addo-Olifant Nasionale Park. Dit is 135 km oos van Gqeberha en 180 km wes van Oos-Londen geleë. Die Boknesrivier mond hier uit in die Indiese Oseaan.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Boknesstrand". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.