Boknesrivier

Die Boknesrivier is 'n klein (kort) rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat via 'n strandmeer by Boknesstrand in die Indiese Oseaan uitmond.

Boknesrivier
Richmondrivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding Boknesstrand, Indiese oseaan
Monding-hoogte 9 m

Boknesrivier
Koördinate: 33°43′14″S 26°35′35.7″O

Ontspring

Die rivier ontspring oos van Alexandria by die koördinate 33.65883°S 26.43511°O / -33.65883; 26.43511

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.