Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit

Die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Rustenburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC37.

Suid-Afrika Bojanala Platinum
Kaart van Suid-Afrika wat Bojanala Platinum in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC37
Plaaslike munisipaliteite Kgetlengrivier, Madibeng, Moses Kotane, Moretele, Rustenburg
Hoofstad Rustenburg
Burgemeester  
Grootste tale Tswana, Tsonga, Afrikaans
Oppervlakte 18 332 km²
Bevolking 1 185 325 (2001)

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Rustenburg549 57536%
Madibeng447 38130%
Moses Kotane242 55418%
Moretele186 94712%
Kgetlengrivier51 0493%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Tswana818 05055.34%
Tsonga119 0908.06%
Afrikaans106 5617.21%
Xhosa82 7015.59%
Noord-Sotho75 5395.11%
Suid-Sotho67 4584.56%
Engels57 1873.87%
Zoeloe54 6613.70%
Ander39 8692.70%
Ndebele26 4811.79%
Venda14 3290.97%
Swazi9 6320.65%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik607 86251.28%
Manlik577 46348.72%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart1 093 17792.23%
Blank82 0456.92%
Kleurling6 3600.54%
Asiaties3 7430.32%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04108 8059.18%
05 - 09113 0589.54%
10 - 14121 70710.27%
15 - 19115 3069.73%
20 - 24110 4779.32%
25 - 29111 2649.39%
30 - 3498 6318.32%
35 - 3993 8147.91%
40 - 4481 9846.92%
45 - 4962 2645.25%
50 - 5444 4663.75%
55 - 5934 2882.89%
60 - 6427 7832.34%
65 - 6921 3091.80%
70 - 7416 4381.39%
75 - 7910 5750.89%
80 - 847 8000.66%
85 - 893 1150.26%
90 - 941 4240.12%
95 - 996140.05%
100 plus2030.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 772 262 [65.15% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 445 856 [37.61% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 57.73% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC372 83483.62%
DA25 2145.66%
UCDP20 3704.57%
UDM7 4721.68%
ACDP5 0851.14%
VF+4 0220.90%
PAC2 9640.66%
NNP1 5970.36%
OD1 4260.32%
IVP1 3840.31%
Azapo9960.22%
NA4770.11%
SOPA4240.10%
EMSA3460.08%
CDP2930.07%
UF2680.06%
PJC1900.04%
TOP1870.04%
KISS1220.03%
MF1000.02%
NLP850.02%
Totaal445 856100.00%

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.